Oliver toe byna die B(r)ekker
As sy vrou ’n oud inwoner is en sy skoonpa steeds op ons dorp woon, maak dit hom ’n Middelburger?
Seker nie, maar daar is deesdae meer plaaslike belangstelling wanneer Oliver Bekker in die Sonskynreeks afslaan.
Bekker het tydens die naweek se spelers kampioenskappe op ’n stadium die gesamentlike voortou geneem, maar uiteindelik sesde geëindig.
Hy is die wederhelf van Alra en skoonseun van Leon van den Berg wat sy gholf by die Middelburg Buiteklub speel.
Bekker het op -21 klaargemaak. ’n Volbloed Middelburger, Ruan Korb, oud C.R. Swart en HTS Middelburg leerling, het tellings van 66 70 67 en 69 aangeteken vir -16.
Peetie van der Merwe en Quintin Wilsnach het nie die afsnypunt gehaal nie.
Die Gauteng kampioenskappe wat deur BETWAY geborg word vind die naweek op die Ebotse Links plaas.
Do you have a news lead?
Contact our editorial office on 013 243 1434 or our standby number for emergencies on 072 248 3855 to share your story with us. Follow us on the Middelburg Observer Facebook group or page or send a WhatsApp to 072 248 3855 with the words “add me” for the latest news.
Notice: Coronavirus reporting at Caxton Local Media aims to combat fake news
Dear reader,
As your local news provider, we have the duty of keeping you factually informed on Covid-19 developments. As you may have noticed, mis- and disinformation (also known as “fake news”) is circulating online.
Caxton Local Media is determined to filter through the masses of information doing the rounds and to separate truth from untruth in order to keep you adequately informed. Local newsrooms follow a strict pre-publication fact-checking protocol.
A national task team has been established to assist in bringing you credible news reports on Covid-19. Readers with any comments or queries may contact National Group Editor Irma Green (irma@caxton.co.za) or Legal Adviser Helene Eloff (helene@caxton.co.za).
