News

Twee fietsryers hospitaal toe na valle tydens opening van fietsbaan

Twee fietsryers, ’n dertienjarige seun en ’n vrou, is vanoggend beseer tydens die amptelike opening en opleiding van die nuwe opgegradeerde baan by die Tarries Fietsrybaan langs Aerorand.

WJ van Straaten en Therese Grobler is beide na die Life Midmed Hospitaal vervoer, nadat hulle op die baan geval het. Beide het seergekry terwyl hulle oor ’n wal gegaan het.

WJ van Straaten kom mooi oor die wal. FOTO: Daleen Naude.

• Dit is op hierdie stadium nog nie bekend presies watter tipe beserings hulle opgedoen het nie.

• Daar het nog ’n fietsryer geval by die een wal, maar hy het nie beserings opgedoen nie. Sy naam is nie op hierdie stadium bekend nie.

• Dr. Abrie du Plessis, wat self ook fiets gery het, het tydens beide ernstige gevalle hulp verleen.

Sy voorwiel tref egter hard die grond.
Van die fietsryers en omstanders kom aangehardloop sekondes nadat WJ neergeslaan het.
Therese Grobler tydens die opening- en opleidingsdag by Tarries. Hier het sy nog sterk gery op een van die hindernisse. Sy het by een van die laaste walle op die roete geval en is hospitaal toe geneem.
Die ander fietsryer (sy naam is nog nie bekend nie) wat geval het, wys duim in die lug dat hy nie seergekry het nie.

 

 

 

 

 

Do you have a news lead?

Contact our editorial office on 013 243 1434 or our standby number for emergencies on 072 248 3855 to share your story with us. Follow us on the Middelburg Observer Facebook group or page or send a WhatsApp to 072 248 3855 with the words “add me” for the latest news.

Notice: Coronavirus reporting at Caxton Local Media aims to combat fake news

Dear reader,

As your local news provider, we have the duty of keeping you factually informed on Covid-19 developments. As you may have noticed, mis- and disinformation (also known as “fake news”) is circulating online.

Caxton Local Media is determined to filter through the masses of information doing the rounds and to separate truth from untruth in order to keep you adequately informed. Local newsrooms follow a strict pre-publication fact-checking protocol.

A national task team has been established to assist in bringing you credible news reports on Covid-19. Readers with any comments or queries may contact National Group Editor Irma Green (irma@caxton.co.za) or Legal Adviser Helene Eloff (helene@caxton.co.za).

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button