News

’n Gedig vir Magriet…ons dorp se grootste pampoen!

Haar naam is Magriet, maar sy is beslis nie so maer soos ’n riet.

Sy is eintlik ’n reuse pampoen en het haar man gestaan by die Goliat van Gat kompetisie!

Die man wat haar aan die groei gekry het, se naam is Cornelius Bouwer en hy verdien eintlik van ons elkeen af ’n goue ster!
Sy pampoen is op 269kg die grootste in Mpumalanga en daarvoor skree elke Middelburger: “hiep, hiep hoera!”

• Op die meegaande foto’s en video kan gesien word watse operasie dit was om die pampoen oor die muur met ’n trokgemonteerde hyser te kry, aangesien

‘Magriet’ te groot was om deur die meenthuishekkie (waar sy gekweek is) op ’n kruiwa uit te stoot.

•Magriet was vyfde in die kompetisie.

 

 

 

 

 

Do you have a news lead?

Contact our editorial office on 013 243 1434 or our standby number for emergencies on 072 248 3855 to share your story with us. Follow us on the Middelburg Observer Facebook group or page or send a WhatsApp to 072 248 3855 with the words “add me” for the latest news.

Notice: Coronavirus reporting at Caxton Local Media aims to combat fake news

Dear reader,

As your local news provider, we have the duty of keeping you factually informed on Covid-19 developments. As you may have noticed, mis- and disinformation (also known as “fake news”) is circulating online.

Caxton Local Media is determined to filter through the masses of information doing the rounds and to separate truth from untruth in order to keep you adequately informed. Local newsrooms follow a strict pre-publication fact-checking protocol.

A national task team has been established to assist in bringing you credible news reports on Covid-19. Readers with any comments or queries may contact National Group Editor Irma Green (irma@caxton.co.za) or Legal Adviser Helene Eloff (helene@caxton.co.za).

Back to top button