News

Frankie pes inwoners met sy gebedel

Dan op die dwelmbus...dan weer af.

Dit is die lewe van Frankie Swart (33) waaroor inwoners kla dat hy hulle verpes met sy bedelry.

“Frankie was een keer onder huisarres in my huis en ek het hom gereeld getoets. In daardie jaar was hy skoon. Ek het egter géén vryhede vir hom gegee nie. Hy kon nie eers voor in die tuin werk nie, want ek het geweet dat die dwelmhandelaars sou vir hom dwelms oorgooi,” sê sy Ma, Mariaan.

Na daardie jaar het sy vir hom ’n selfoon gegee.

“Hy het net drie maande die selfoon gehad, toe is hy weer op dwelms!”

Toe hy jonger was, was hy een keer vir rehabilitasie en hy was lank skoon. Sy weet nie of Frankie weer dwelms gebruik nie, want hy was netjies aangetrek toe hy twee weke gelede by haar was. Sy weet ook nie waar hy bly en of hy nou ’n vaste werk het nie.

“Frankie is ’n kompulsiewe leuenaar en ek vra nie meer vrae nie, want ek weet nie meer wanneer is dit die waarheid nie. Hy bly egter my kind en ek is lief vir hom. Hy is ’n liefdevolle kind. Ek sal hom nie weggooi nie en sal altyd vir hom kos gee as hy by my hek kom vra. Ek sal nooit ophou bid vir hom nie.”

• Verskeie mense het gemeld dat Frankie by hulle bedel vir “’n vrou en kinders.”

Sy ma sê hy het ’n kind van sowat 11 jaar, maar hy het geen kontak met die kind nie. Hy betaal ook nie onderhoud nie.

“Hy het al vir jare ’n vriendin, wat hy sy vrou noem, en sy het twee kinders.”

 

 

 

Do you have a news lead?

Contact our editorial office on 013 243 1434, send an email to our newsroom or contact our standby number 072 248 3855 to share your story with us. Follow us on the Middelburg Observer Facebook page or join our WhatsApp group for the latest news.

Notice: Coronavirus reporting at Caxton Local Media aims to combat fake news

Dear reader,

As your local news provider, we have the duty of keeping you factually informed on Covid-19 developments. As you may have noticed, mis- and disinformation (also known as “fake news”) is circulating online.

Caxton Local Media is determined to filter through the masses of information doing the rounds and to separate truth from untruth in order to keep you adequately informed. Local newsrooms follow a strict pre-publication fact-checking protocol.

A national task team has been established to assist in bringing you credible news reports on Covid-19. Readers with any comments or queries may contact National Group Editor Irma Green (irma@caxton.co.za) or Legal Adviser Helene Eloff (helene@caxton.co.za).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button