News

Gedenkfees vir Hendrik se lewe

’n Gedenkfees om Hendrik van der Merwe se lewe te vier word Saterdag gehou.

Mnr. Van der Merwe het verlede Donderdag in ’n fratsongeluk op dié plaas gesterf, nadat hy tussen ’n trekker en waterkar ingeval het.

Die diens sal Saterdag om 11:00 op die Grootsuikerboschkop plaas, net buite Dullstroom gehou word.

•Die familie het gevra dat almal wat die diens bywoon, hul eie kampstoel en masker moet dra.
Navrae rakende die gedenkdiens kan gerig word aan sy dogter, Rieks, by 082 308 4288.

Lees ook: Boer sterf na fratsongeluk met waterkar

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button