Komaan Middelburg, stem vir Clubville Apteek!
Nie te lank terug nie het die inwoners van Middelburg met hul baie stemme daarvoor gesorg dat ons die Kwêla Dorp van die Jaar wenners was!
Nou het die Clubville Apteek, in besonder apteker, Jacqui Clapton, jul stemme nodig. Sy is genomineer vir die “Sponsors of Brave”-toekenning met haar en haar personeelspan se besondere dienslewering.
Selfs nadat die apteek in April afgebrand het, was hulle die volgende oggend onder ’n gazebo op hul plek om ons gemeenskap te dien.
Me. Clapton, wat bekend is vir haar nederige geaardheid, was verbaas oor die nominasie, maar tog dankbaar dat mense die verskil wat hulle maak, raaksien.
Sy sê hul deelname is in herinnering aan dr. Cecil Keys, een van ons dorp se bekendste dokters, wat verlede jaar oorlede is.
•Daar is R25 000 op die spel, sou hulle die kompetisie wen. Me. Clapton sê dat die geld aan Bethesda, Huis van Hoop, geskenk sal word.
•Om vir haar te stem, gaan in op die skakel en druk op die hartjie: https://partners.24.com/SponsorsofBrave/Jacqui-Clapton/index.html
Do you have a news lead?
Contact our editorial office on 013 243 1434, send an email to our newsroom or contact our standby number 072 248 3855 to share your story with us. Follow us on the Middelburg Observer Facebook page or join our WhatsApp group for the latest news.
Notice: Coronavirus reporting at Caxton Local Media aims to combat fake news
Dear reader,
As your local news provider, we have the duty of keeping you factually informed on Covid-19 developments. As you may have noticed, mis- and disinformation (also known as “fake news”) is circulating online. Caxton Local Media is determined to filter through the masses of information doing the rounds and to separate truth from untruth in order to keep you adequately informed. Local newsrooms follow a strict pre-publication fact-checking protocol. A national task team has been established to assist in bringing you credible news reports on Covid-19. Readers with any comments or queries may contact National Group Editor Irma Green (irma@caxton.co.za) or Legal Adviser Helene Eloff (helene@caxton.co.za).
