News

Nou is Richelieu en Tokkelos regtig klokkeloos

Die leeumannetjies van Ubhetyan O Africa kan vry, maar dis waar dit bly!

Mnr. Deon Cornelius (Ubhetyan) het vertel dat hy besig is om al sy leeumannetjies te laat steriliseer.

’n Veearts professor van die Pennsylvania Universiteit, asook student veeartse van Onderstepoort, het saam met dr. Nolan Landman (veearts van eMalahleni) ’n vasektomie op Richelieu gedoen. Richelieu is sowat 14 jaar oud en die laaste 10 jaar by Ubhetyan.

’n Veearts professor van die Pennsylvania Universiteit, asook student veeartse van Onderstepoort wat saam met dr. Nolan Landman (veearts van eMalahleni) hierdie week ’n vasektomie op Richelieu gedoen het.

Tokkelos, die ander leeumannetjie het twee weke gelede sy operasie ondergaan.

Mnr. Cornelius sê dat hy elke jaar inplantings op die leeuwyfies gedoen het om aanteel te keer, maar dat dit hom elke jaar duisende rande uit die sak gejaag het. Met die regmaak van die mannetjies, hoef hy nou nie meer die inplantings op die wyfies te doen nie.

•Binne die volgende afsienbare tyd sal Mac, die witleeu, en ook Ruger reggemaak word.

Die reuse maanhaar, vas aan die slaap, terwyl die operasie gedoen word.

•Die eerste twee leeus is by die veearts se kliniek in eMalahleni gesteriliseer. Die ander twee sal hulle operasies by Ubhetyan self ondergaan.

•Leeus in aanhouding, selfs dié op wildsplase, mag nie gebruik word vir teeldoeleindes nie.

 

 

 

Do you have a news lead?

Contact our editorial office on 013 243 1434, send an email to our newsroom or contact our standby number 072 248 3855 to share your story with us. Follow us on the Middelburg Observer Facebook page or join our WhatsApp group for the latest news.

Notice: Coronavirus reporting at Caxton Local Media aims to combat fake news

Dear reader,

As your local news provider, we have the duty of keeping you factually informed on Covid-19 developments. As you may have noticed, mis- and disinformation (also known as “fake news”) is circulating online.

Caxton Local Media is determined to filter through the masses of information doing the rounds and to separate truth from untruth in order to keep you adequately informed. Local newsrooms follow a strict pre-publication fact-checking protocol.

A national task team has been established to assist in bringing you credible news reports on Covid-19. Readers with any comments or queries may contact National Group Editor Irma Green (irma@caxton.co.za) or Legal Adviser Helene Eloff (helene@caxton.co.za).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button