News

Afskeid vir Susie met doedelsak musiek

Terwyl die besondere doedelsakklanke die lied: “The Rose of Scotland” gespeel het, is Susie Nel se kis na die graf gedra.

“My ma was so lief vir doedelsak musiek…” het haar dogter, Suzette, gesê.

Me. Nel is op 5 Julie weens nagevolge van die Covid-19 oorlede en is Woensdag ter ruste gelê. Terwyl die kis gesak het, is die lied, “Amazing Grace” ook op die doedelsakke gespeel.

•Die familie bedank Shane Meyer en Leighton Pearson vir die besondere vertolking van die liedere op die doedelsakke.

Shane Meyer en Leighton Pearson wat die liedere op doedelsakke gespeel het.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Check Also
Close
Back to top button