Deon en Lynette Vermaak. Mnr. Vermaak is op 15 Julie oorlede.
Hy het die vorige Donderdagaand, terwyl talle mense voor die hospitaal vir die pasiënte in die hospitaal gebid het, gesterf.
Sy familie en vriende onthou hom as ’n persoon wat altyd ander se belange eerste gestel het.
Deon Vermaak en sy seun, Dean.Deon Vermaak, sy ma, Nicky (in April 2020 oorlede), sy pa, Piet (Mei 2021 oorlede), Roelof (broer), Nico (broer), Eugene (broer) en Marline (suster).Johan Joubert (skoonseun), Lyndie (dogter), Lynette en Deon Vermaak.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express.
In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career.
As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.