
Mnr. en me. Deon en Susan Cornelius het opgewonde vertel van die prag renosterbul, wat by Alzu gekoop is. 
Me. Cornelius het die bul Owendru gedoop, met al die hulp wat hulle van mnr. Owen Nelsen (Owe-) en Andru Mining (dru) gekry 
Hulle het ook hul dank uitgespreek teenoor dr. Jana Pretorius (Rhino Pride), Tertia Jooste (Rhino Connect) en die span van Eco-Life. 
•Owendru is hul nuwe teelbul.




At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
