News
Mamma gans wil brandstof ingooi
’n Mamma kolgans en haar kroos het die besige Meyerstraat oorgesteek om vinnig ’n besoek af te lê by die Middelburg Observer en toe die M&Z Cash and Carry.

Voordat hulle met kort treetjies die lang pad huistoe aangedurf het, was daar eers by die vulstasie gestop. Wonder wat dink sy van die pryse?
Wat ’n voorreg om besoek te word deur die gesinnetjie!

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
