News
Karnaval by Bethesda
Shane du Preez, hoof van Bethesda, Huis van Hoop, het op sy 50ste verjaardag ’n karnaval vir die kinders van dié huis vir gestremdes gehou.

’n Paar van sy vriende het die dag ook saam met hom en die kinders fees gevier.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
