News

Veediefstaleenheid soek na beeskarkas se eienaar

Die Middelburg Veediefstaleenheid is op soek na die eienaar van ’n beeskarkas wat onlangs gevind is.

Daar was ’n liggeel oorplaatjie in die bees se oor met die letters SP bo-aan en die nommers 11 39 onderaan geskryf. Die nommer 69 was ook in die bees se oor getatoeër.

Daar is die nommer 69 in die oor getatoeëer.

Indien iemand die oorplaatjie of tatoeërmerk herken kan hulle die veediefstaleenheid bel by 013 2491520 of 082 303 9935.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Jana Boshoff

Jana works as a senior support specialist for Caxton digital. Before that she was a journalist at the Middelburg Observer 15 years where she won numerous awards including Sanlam's Up and Coming Journalist, Caxton Multimedia Journalist of the Year, and several investigative awards. She is passionate about people and the stories untold.
Back to top button