News
Oppie-Stasie spoorwegfees volstoom aan die rol
Die naweek het 'n propvol program, so sien jou daar!

Stalletjies te kies en te keur, kos, musiek, dansers, beroemde sangers, kunstenaars, die spoorwegmuseum; ag sommer alles wat die hart na maande se grendelstaat begeer is by die fees te vind!


Die Oppie-Stasie fees het amptelik om 13:00 afgeskop en die peron sal weer Sondag om 19:00 sluit.


Die naweek het ‘n propvol program, so sien jou daar!


Kaartjies is R50 vir volwassenes en R20 vir kinders en pensioenarisse.



At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
