News
Wat het ’n haastige haan en Spar met mekaar uit te waai, of is dit kraai?
Wat het ’n haastige haan, ’n stuitige hennetjie en ’n groot klomp kuikens met Kanonkop Spar te doen?
Dié haan, wat deesdae ’n huppel in sy stap het oor al sy nasate, word al ’n paar maande in die omgewing van die supermark gesien.

Maar as jy die hele storie oor die geskiedenis van die haan en sy klomp henne en hanekinders wil weet, moet jy hierdie week www.mobserver.co.za se Ouboet, wat al sedert 1903 bestaan, Die Middelburg Observer koop!

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
