News
Opname vir televisie hier gedoen
Opnames vir ’n nuwe TV reeks vir die betaalkanaal NET Afrikaans, genaamd “Oja, dis So-ja” is by Oja Farms in die Middelburg omgewing geskiet.

Die reeks begin een van die dae (12 November) en sal bekendes soos Dawie Maree (FNB), Pieter van der Westhuizen (Empire Nuts & Dried Fruits) en Gerrit Bezuidenhout (van Landbouweekblad) te siene wees. Riëtte Strydom (ontwikkelaar van die Oja-reeks) bied die programme aan.
•Pioneer Saad is die hoofborg van die reeks.
•Lees meer daaroor in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
