News

Gaan kyk liggies by Stasie

Die Middelburg Stasie is in liggies gehul en inwoners kan nie bekostig om dit te mis nie!

Ons dorp se treineman, Johan Janse van Rensburg, sê hy het met die gees van die Kersseisoen besluit om liggies op te sit.

•Besoekers kan sommer by die Stoom Pub & Grill inloer vir ’n koeldrank en iets te ete by die Whiskers stalletjie. Die hekke sal vanaf 18:00 tot omstreeks 23:00 oop wees.

.

•Die Stoom Pub & Grill se kombuis is in aanbou en almal kan een van die dae tot laataand daar gaan kuier.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button