News

Stormwater maak ‘dam’ op spoorlyne

Mnr. Johan Janse van Rensburg sê gelukkig kon die treine weer veilig verby beweeg nadat die water dreineer het. Nadat mnr. Janse van Rensburg ’n video van die stormwater op die lyne op die Facebookblad, Mpumalanga Rail Company gedeel het, het mnr. Willie Henning daarop kommentaar gelewer. Hy het gesê dat hy ’n oud-werknemer van …

Mnr. Johan Janse van Rensburg sê gelukkig kon die treine weer veilig verby beweeg nadat die water dreineer het.

Nadat mnr. Janse van Rensburg ’n video van die stormwater op die lyne op die Facebookblad, Mpumalanga Rail Company gedeel het, het mnr. Willie Henning daarop kommentaar gelewer.

Hy het gesê dat hy ’n oud-werknemer van Transnet was en dat die water wat damme spoel oor die treinspore by die Middelburg Stasie elke jaar ’n probleem is.

“Niemand het nog ooit daaraan gedink om die water weg te kanaliseer deur middel van ’n pyp in ’n ander rigting te stuur om die stormwater weg te voer nie. Hulle het altyd maar net die treine oor ander lyne gestuur totdat die water weggesak het. Gelukkig is daar altyd personeel op Middelburg gewees wat GVB Witbank ingelig het as dit gebeur het.”

 

https://youtu.be/ScGOihjQ5B8  

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button