News

Almal kan nou weer die liggieroete gaan stap

Almal kan nou weer uit hul voertuie klim om na die liggies te kyk by die Middelburg Care Village.

Die Middelburg Care Village se liggiefees was die eerste twee aande ’n deurry roete, maar van vanaand af kan almal weer uit hul voertuie klim om liggies te kyk.

Hekke open vanaand om 18:00 en sal die laaste voertuig 21:00 deurgelaat word.

More-aand (Sondag) is die fees toe, maar van Maandag tot 18 Desember word die gemeenskap genooi om elke aand na die sprokiesmooi liggies te gaan kyk.

Toegang is R20 per persoon.

*Daar is stalletjies wat eet en drinkgoed sal verkoop.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button