News
Graad sewes groet met lui van klok
Net nou die dag het hulle die klok gelui om verwelkom te word as graad een’s en hierdie week het hulle die laaste keer die klok by die skool gelui.

Laerskool Middelburg se graad sewes het hierdie week vir die laaste keer die klok gelui om hul geliefde Koedoekopland te groet.

*Daar is ook ’n erediens vir die leerlinge in die Witkerk gehou om hulle sterkte toe te wens op hul lewenspad vorentoe.




At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
