News
Kleuters babbel die jaar uit
Die kleuters van die Babbelbekkies Dagsorgsentrum het hul afsluiting en Kerspartytjie gehou by mnr. Albie Ferreira se liggieversierde huis in Bergrivierstraat 10.
Die kleuters van die Babbelbekkies Dagsorgsentrum het hul afsluiting en Kerspartytjie gehou by mnr. Albie Ferreira se liggieversierde huis in Bergrivierstraat 10.
Terwyl dit buite gereën het, is dit lekker warm binne gehou met eetgoed, sertifikate en oulike geskenkies.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!