News
Koedoekoppies lui hul graad een jaar in
Laerskool Middelburg se graad een’s is gister met die tradisionele lui van die klok by die gewilde Koedoekopskool verwelkom.

Met hierdie jarelange tradisie stap die graad een leerlinge deur die ou hekkie in die monument voor die skool en lui die klok om te wys hulle is as volwaardige Koedoekoppe by die skool ingelyf.










At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
