News
Een persoon sterf in trompop botsing
Een persoon is dood en nog mense beseer in 'n ongeluk op die Mandela Rylaan brug tussen Keiskamma- en Walter Sisulustraat.

Noodgroepe en sekuriteitsfirmas staan verkeer en die polisie by waar die pad aan beide kante van die brug tans gesluit is.

Die ongeluk het omstreeks 20:40 plaasgevind en die pad sal ten minste nog ‘n uur gesluit wees vir opruimingswerk.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
