News
Ons hoor ’n gejuig…’n massiewe gedruis…dit is Hoërskool Kanonkop se Interhuis!
’n Ongelooflike gees het verlede Donderdag by Hoërskool Kanonkop se Interhuis geheers.

As atlete gehardloop het, is hulle toegejuig en as musiek gespeel het, het die leerlinge soos één man opgestaan om saam te dans en te sing.
Die atletiekseisoen is uit die wegspringblokke en daar word groot dinge van vanjaar se atlete verwag!























At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
