News

Daar’s ’n mamba op my boot!

Twee plaaslike vissermanne ag hulself gelukkig dat hulle skotvry daarvan afgekom het toe hulle met hul boot op Loskopdam gaan vaar,  en skielik in ’n reuse swartmamba vasgekyk het. 

Willie Cloete en Spyker Dormell was besig om brandstofkanne te ruil. Dormell het gebuk om die balletjie naby een van die bootmotors te pomp toe hy skielik in die swartmamba vaskyk.

Kliek hier vir die video wat mnr. Cloete van die slang geneem het.

Hulle vermoed die slang moes op die boot geseil het terwyl hulle met luierende motors gery het om ’n koeldrank te drink na hul visvangtog. 

’n Skermgreep van die video wat van ‘n ander boot geneem is.

Lees meer oor hulle ervaring in hierdie week se uitgawe van die Middelburg Observer wat reeds op die rakke is. 

Kliek hier om die tweede video wat van ‘n ander boot af geneem is te sien.
https://youtu.be/b-nPkToNTLE

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Jana Boshoff

Jana works as a senior support specialist for Caxton digital. Before that she was a journalist at the Middelburg Observer 15 years where she won numerous awards including Sanlam's Up and Coming Journalist, Caxton Multimedia Journalist of the Year, and several investigative awards. She is passionate about people and the stories untold.
Back to top button