News
Interhuis aksie by Hoër Tegniese Skool Middelburg
Die Interhuis het na Donderdagaand se Groot Raas plaasgevind.

Hoër Tegniese Skool Middelburg atlete het verlede Vrydag spogatletiek tydens die skool se Interhuis gelewer.
Die Interhuis het na Donderdagaand se Groot Raas plaasgevind. Vanjaar het die skool se seniors besluit om almal aan al die items deel te neem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
