News
Kookwater atletiek by Hoërskool Middelburg se Interhuis
Middies se atletiekbaan was omtrént bedrwyig gewees.
Sport-honger skoliere en ouers het die kans om weer ’n volwaardige Interhuis te hou met beide hande aangegryp.
Die Elande het die dag se geesbeker en punte-telling gewen.
Sien meer foto’s in die Middelburg Observer, wat reeds te koop is.
Hier is van die aksie wat op kamera vasgelê is:

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
