News
’n Spesiale steen vir geliefdes se laaste rusplek
As jy opsoek is vir ’n spesiale, unieke grafsteen vir ’n geliefde wat afgesterf het, is Mid-Oos Grafstene die besigheid waar jy moet gaan aanklop.

Hulle het hierdie week hul 28ste verjaardag gevier en vir www.mobserver.co.za ’n paar van hul besondere grafstene gewys.

Vir meer inligting oor hul werksaamhede, bel hul kantore by 087 654 5561 of 013 110 0633.

•’n Volledige berig oor die geskiedenis van die besigheid kan gesien word op bladsy 6 van die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.










At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
