News
Familiedag by Eagle Inn
’n Prettige familiedag met verskeie sangers en ’n potjiekoskompetisie met groot pryse word Saterdag by Eagle Inn aangebied.
Sangers wat gaan optree, sluit in: Reghardt van Zyl, Leina Nortier, Merinique Hanekom, Amanda Bodenstein, Sheila van Niekerk, Ernie Buys, Pieter Deetlefs, Jacques Nortier en Anthony Tissot.

Inskrywings vir die potjiekoskompetisie is R100 per span.
Toegang vir die dag is gratis en vir die aandvertonings R50 per persoon.
Vir meer inligting, bel Regina by 082 403 0144.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
