News
Rolbal aksie by Buiteklub
’n Groep nuwe vrouespelers het dit op die Middelburg Buiteklub se rolbalbane uitgespook vir ’n plek in die Wes-Mpumalanga Ontwikkelingspan.

Die mans het reeds in Februarie hul uitdunne gehad en saam met die vroue op die baan geoefen.
• Beide spanne se name verskyn in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.




















At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
