News

Gholfballe sink in Middies se guns by eerste Derby Gholfdag

Nou lê net die groot optogte van die Groenes en Rooies, en Saterdag se rugby, netbal en dogtershokkie kragmetings by Hoërskool Middelburg voor.

Hoërskool Middelburg het vanmiddag laat die eerste Derby Gholfdag gewen deur HTS Middelburg 19½ teen 13½ te klop.

Die individuele kragmeting het laatmiddag ‘n eindstreep op die dag se verrrigtinge getrek, en die wentrofee is sopas aan die wenspan oorhandig.

Die gholftoernooi is op ‘n Ryderbeker formaat gespeel.

Nou lê net die groot optogte van die Groenes en Rooies, en Saterdag se rugby, netbal en dogtershokkie kragmetings by Hoërskool Middelburg voor.

Hou gerus www.mobserver.co.za dop, as jy dit regtig nie pawiljoene toe kan maak nie, vir skop-vir-skop en doel-vir-doel opdaterings.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button