News
Dorp se strate getref deur rooi golf
Die opbou na die opwindende Derbyweek het kookpunt bereik, met HTS Middelburg se groot optog wat Middelburg se strate ingevaar het.

Die skool het soos ’n rooi golf deur die oggendverkeer geparadeer.
Nie eers die verkeersdepartement wat tans staak en nie die optogte begelei nie, kon die skole stuit nie.
Hoërskool Middelburg het ’n kort rukkie gelede weggespring en behoort ongeveer 11:15 by die Middelburg Observer kantore te wees.
Intussen het Hoërskool Middelburg gisteroggend by die skool aangekom en gevind dat al hulle dammetjies skielik rooi is. Daar kan maar net geraai word wie die sondebokke is.
Loer gerus na ons foto’s.

Kyk gerus na ons Faceboek live:
https://www.facebook.com/MiddelburgObserver/videos/3239882029622212
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
