News

Die Pumatjies het woema

Laerskool C.R. Swart het die naweek gasheer gespeel vir die dorp se rugbysterretjies.

Die Pumaki rugby en mini-netbal dae is geweldig gewild en het oudergewoonte groot getalle toeskouers, veral trotse oumas en oupas, gelok.

Dit was hitteté of Nico Nel van Laerskool C.R. Swart se plukkoord was in Akhani Madonsela van Makhathini Primary se hande.

Verskeie plaaslike skole insluitend Makhathini en Aerorand Primary, het aan die toernooi deelgeneem.

Eerskomende naweek sal die Pumaki en mini-netbal aksie by Middelburg Primary plaasvind.

Ek sal die bal neem dankie sê Jeanderi Aucamp van Laerskool C.R. Swart.
Ruan Maree van Laerskool C.R. Swart ken al die links-regs heupdinamika van Pumaki rugby.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Gerhard Rheeder

I have been a journalist for two decades, with numerous awards to my credit, both in photography and writing. A brief stint as researcher in the opposition offices of the Mpumalanga Provincial Legislature, honed my skills as specialist local government reporter, covering crime and courts.
Back to top button