Na die sukses van Middelburg se groot derby is die rugby nog ver van verby af.
Vanmiddag is dit tyd vir die Pumas en die Valke om die dorp te wys wat in hulle steek, met wedstryde wat plaasvind by Hoërskool Middelburg en HTS Middelburg.
Die program is as volg:
• Stedelike span by HTS Middelburg.
14:30 – o/18 Pumas teen Valke.
• Pumas by HTS Middelburg.
15:30 o/17 Pumas teen Valke.
• Pumas Cravenweek by HTS Middelburg.
16:30 Pumas Cravenweek teen Valke Cravenweek.
• Stedelike span by Hoërskool Middelburg.
14:30 – o/16 Pumas teen Valke op die A-veld.
• Plattelandse spanne by Hoërskool Middelburg.
14:30 o/18 Pumas teen o/17 Valke op B-veld.
15:30 – o/16 Pumas teen Valke op die A-veld.
• Grant Khomo span by Hoërskool Middelburg
16:30 Pumas Grant Khomo teen Valke Grant Khomo op die A-veld.
• Junior Pumas by Hoërskool Middelburg.
15:30 o/15 B Pumas op die B-veld
16:30 o/15 A Pumas op die B-veld.
