News
Kleine Pumatjies speel groot rugby
Met nie minder as nege verskillende skole in aksie, het Middelburg Primary School (MPS), gister hulle Pumatjie sportdag gehou.

Van die nege skole was daar meestal plaaslike skole van Middelburg wat deelgeneem het.
Die skole wat teenwoordig was: Middelburg Primary, Laerskool Kanonkop, Laerskool Middelburg, C.R. Swart, Laerskool Dennesig, Gansiekeur, Aerorand Primary, Rietkuil en Makhathini.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
