News

Middies looi die Old Boys

Hoërskool Middelburg se krieket akademie het die Middelburg Old Boys Saterdag getroef.

Middies het die wedstryd gewen met 111 lopies met Jayden Scholtz as speler van die wedstryd.

Die volgende spelers het uitstekend presteer tydens die wedstryd:

• Kolf – Jayden Scholtz 188 lopies van 109 balle, Armand Bodenstein 50 lopies van 59 balle en Chad Hartley 28 lopies van 42 balle.
• Boul – Janu Neveling het in 10 beurte 50 lopies afgestaan en 3 paaltjies laat kantel, Ivan Deale het in 6 beurte 41 lopies afgestaan en 2 paaltjies platgetrek en

Armand Bodenstein het in 7 beurte 20 lopies afgestaan en 1 paaltjie gevat.

Hoërskool Middelburg se Akademie speel hierdie naweek teen Hoërskool Dinamika van Alberton.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Hermie Pienaar

I am a young journalist who recently started working at the Middelburg Observer. My field of focus at Mobserver currently covers mostly sport activities. I have a very big passion for photography, music and online games. At this moment I am almost done with my first year in the studies of Theology.
Back to top button