News

Man wat vulgêre voorstel maak, bly waarskynlik in omgewing

Die man wat Donderdag urineer het voor Hoërskool Kanonkop en ’n seksuele voorstel aan ’n vrou gemaak het, terwyl sy verby gestap het, bly na alle waarskynlikheid in die omgewing.

Www.mobserver.co.ca het ’n ondersoek gedoen en gevind dat die eienaar van die voertuig in Dennesig bly. Dit is nie duidelik of die eienaar van die voertuig, dieselfde persoon is wat die vulgêre voorstel gemaak het nie.

Die vrou (wat anoniem) wil bly, was woedend toe hy sê hy wil haar iets vra en sy ja sê, (want sy het gedink hy soek padaanwysings) en hy sê: “will you masturbate for me?”

Beide die joernalis en die vrou het dit aangemeld by die hoof, mnr. Martin Fourie, wat gesê het dat hy die personeel en terreinopsigter sal vra om op die uitkyk te wees vir die man.

•Dit was ’n maroen Hyundai voertuig waarmee die jong man gery het.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Sjani Campher

Sjani has been working as a community journalist and photographer at the Middelburg Observer since 2018, during which she has been responsible for the content creation for both digital and print, as well as maintaining the publication's online platforms. She is a member of the Forum for Community Journalists, and focuses on fields including hard news, investigative reporting, human interest, columns and sports.
Back to top button