News
Meisies glo gekry
'n Huilende ma wat "Jacques" vra om te help haar dogters is by die laagwaterbruggie ontvoer word tans op noodgroepe rondgestuur.
Daar is egter geen bevestiging of die inligting korrek is nie soos dat dit ‘n swart BMW is wat die meisies ontvoer het.
Daar is egter geen bevestiging of die inligting korrek is nie soos dat dit ‘n swart BMW is wat die meisies ontvoer het.
Daar is ook beweer die voertuig is by die Middelburg Plaza tolhek gesien.
Die nuutste is dat die BMW op die Van Dyksdriftpad is.
Die meisies se ma is tans by die polisiestasie. www.mobserver.co.za sal lesers op hoogte hou
18:49
www.mobserver.co.za het sopas met die ma gepraat van die meisies wat glo ontvoer is. Sy sê hulle is op die Loskopdampad besig om te soek maar sonder sukses.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
