News
Kinders versot op marmotte se feesmaal
’n Unieke feesmaal van vrugte en groente is Vrydag tot groot vermaak van die kinders vir die marmotte by die Amora Dierepark gehou.

Nadat die marmotte hulle trommeldik gevreet het, het die hase ook kom saamknibbel.
•Alles wat oorgebly het, is vir die ander diere in die park gegee.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
