News

Vuur blitsig langs Amora geblus

Die huurders by Amora Dierepark kan nie genoeg dankie sê vir die brandweermanne van Middelburg nie!

’n Veldbrand het langs die dierepark uitgebreek en JP Terblanché (van Pet2Many) het ingespring om die vlamme te probeer blus.
Die brandweer was egter binne minute op die toneel en het by hom oorgeneem om die brand in sy spore te stuit.

Die vlamme langs Amora Dierepark wat deur die Middelburg brandweerlede geblus is, voordat dit enige skade by die dierepark kon aanrig.

•Me. Marietjie Britz (Amora Dierepark) bedank graag vir JP, asook dié lede van die brandweer: George Nyadle, Truman Mkhosi, Tshegofatso Mathoto en Welcome Selogoloe.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button