News
Middies hokkie in uitspele
Hoërskool Middelburg het die naweek deelgeneem aan die Mpumalanga hokkie uitspeelwedstryde op Nelspruit.
Die spanne dring nou deur na die semi-finale wedstryde.
Die tellings lyk soos volg met Middies se tellings eerste:
• o/14 seuns: 3-3 vs Uitnodiging, 0-1 vs Oosterland, 3-2 vs HTS Witbank en 2-0 vs Lydenburg.
• o/16 seuns: 8-0 vs Evander, 3-5 vs Oosterland, 5-0 vs Secunda en 3-0 vs Rob Ferreira.
• Eerstespan seuns: 1-0 vs Secunda, 2-3 vs Ligbron, 3-1 vs Cambridge en 1-0 vs Nelspruit.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
