News

Deltec groep open deure op Middelburg

Die Deltec groep het sy deure in Middelburg geopen.

Alles wat met ’n battery te doen het, word op die perseel gedoen en van AA tot gholfkarretjies, karre en trokbatterye is beskikbaar.

Installering en toetse van batterye en omskakelaars word by die sentrum gedoen.
Buiten batterye, is hulle ook beskikbaar vir die installering van solarstelsels.

Hulle bied ’n 25 jaar waarborg op solarpanele en 10 jaar waarborg op Litium batterye, asook ’n vyf jaar waarborg op spesifieke hekmotor- en alarmstelselbatterye.
Verder is die span kenners van ononderbroke kragtoevoerstelsels (UPS) en inprop-en-speel eenhede (Plug & Play).

•Deltec is geleë in Cowen Ntulistraat 157A (ou 4×4 Maranata Sentrum) en vir enige navrae, bel mnr. Henning Benadie by 072 338 1130.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button