News
Almal staan saam om Rietkuil skoon te maak
Jeugdag is met 'n spesiale skoonmaak-aksie op Rietkuil gevier.

Vragte vol gemors en swartsakke is weggery.

*Die dag is georganiseer deur die Sosiale Forum en Rietkuil CMR. Laerskool Rietkuil, sakelui en selfs ‘n raadslid het saamgewerk om die dorp en omgewing skoon te maak.
*Kyk in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer wie die trotse span was wat so hard gewerk het.













At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
