News
Pretorius bly in aanhouding tot borguitspraak
Corrie Pretorius, die man wat daarvan aangekla word dat hy 'n minderjarige seun aangerand het in 'n parkeerarea in Groblersdal, bly in aanhouding.
Uitspraak vir borg is voorbehou tot 29 Junie.
*Adv. JJ Venter Venter van Middelburg hanteer die borgaansoek.
*Meer as 250 mense, onder andere lede van die ANC Jeugliga en EFF, het buite die hof vandag saamgedrom as deel van ‘n protesaksie.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
