News
Kruideniersware en lekkernye vir tehuis
Die kleuters van Kleuterskool Koedoe-oortjies het die SAVF Tehuis besoek en nie net vir die bejaardes gesing nie, maar ook kruideniersware en lekkernye saamgeneem.

•Me. Bernice du Plessis (bestuurder, SAVF Tehuis) bedank die kinders, personeel en ouers vir dié mooi gebaar.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
