News
Stoffbergpad eis nog slagoffers
Die verraderlike Stoffbergpad, waar daar die afgelope tyd verskeie ongelukke was, het laat gistermiddag nog slagoffers geëis.

Drie voertuie was betrokke en drie persone is ernstig beseer en na ‘n hospitaal afgevoer.
Na bewering het die bestuurder van die voertuig wat die ongeluk veroorsaak het, van die toneel af gevlug.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
