News
Swartes klop Newcastle
Die Middelburg Rugbyklub het Saterdag vir New Castle met 64-31 geklop en dring nou deur na die Mpumalanga klubliga.

•Lees in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer wie die puntemakers was en teen wie hulle te staan sal kom in die liga.















At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
