News

Plaaslike boksers neem deel aan J4Joy bokstoernooi

Arnel Lubisi en Pieter de Klerk neem vanaand (Vrydag) deel aan die J4Joy Bokstoernooi by die Middelburg Banketsaal.

Die twee boksers is albei van Middelburg en verteenwoordig Lubisi Boxing Academy.

Pieter de Klerk is altyd ’n gedugte teenstander. FOTO: Christo Smith Photography.

Kaartjies (vanaf R2 000 vir ringkaartjies tot R150 vir algemene kaartjies) is beskikbaar by Computicket en ook by die deure.

•Koop jou Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer om meer van dié toernooi op die agterblad te lees.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Hermie Pienaar

I am a young journalist who recently started working at the Middelburg Observer. My field of focus at Mobserver currently covers mostly sport activities. I have a very big passion for photography, music and online games. At this moment I am almost done with my first year in the studies of Theology.
Back to top button