News

Familie het hoop: Johan is nie in lykshuis!

Daar is hoop dat die dwelmverslaafde Johan Jacobs dalk nog kan leef, want die familie is in kennis gestel dat die ongeïdentifiseerde lyk wat by forensies in Witbank was, wel deur sy familie uitgeken is.

“Daar is beslis hoop en ons by Missing They Wrote, sál hom kry!” het Bernadine Wilken, wat betrokke is by dié nie winsgewende organisasie, vasbeslote gesê.

Lees ook: Ma vra: ‘Leef my dwelmverslaafde seun nog of is hy dood?’

Johan het op 9 Junie vanaf ’n verbygaande persoon in Middelburg sy ma, Ansie Bosman, gebel. Dit was die laaste keer wat sy van hom gehoor het.

Lees ook: Familie hoor daar in ’n lyk op eMalahleni

•As enigiemand weet waar Johan moontlik kan wees, bel Bernadine by 072 184 1242.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button