News

12 beseer in ongeluk op R542 Van Dyksdriftpad

Twaalf mense is vroeg vanoggend beseer in ’n ongeluk op die Van Dyksdriftpad.

Die ongeluk het plaasgevind nadat die bestuurder van ’n taxi beheer verloor het oor sy voertuig.
Die taxi het daarna teen ’n wal afgerol.

Verskeie passasiers is op die toneel vir ligte beserings behandel.
Van die beseerdes is na hospitale in die omgewing afgevoer.

Alhoewel die taxi ’n totale wrak is, was daar geen sterfgevalle nie.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Hermie Pienaar

I am a young journalist who recently started working at the Middelburg Observer. My field of focus at Mobserver currently covers mostly sport activities. I have a very big passion for photography, music and online games. At this moment I am almost done with my first year in the studies of Theology.
Back to top button